Kaapstad. – ’n Reuse-klasaksiegeding teen die vier groot Suid-Afrikaanse handelsbanke en die Reserwebank is in die Johannesburgse hooggeregshof ingestel oor die “bedrieglike misbruik van die regste…

 

Kaapstad. – ’n Reuse-klasaksiegeding teen die vier groot Suid-Afrikaanse handelsbanke en die Reserwebank is in die Johannesburgse hooggeregshof ingestel oor die “bedrieglike misbruik van die regstelsel”.

Die geding is ingestel deur meer as 115 000 individue onder die vaandel van die organisasie The New Economic Rights Alliance (NewERA). 

Die dagvaarding is volgens NewERA reeds beteken aan Absa, FirstRand, Nedbank, Standard Bank en die Reserwebank.

NewERA sal in die hofverrigtinge verteenwoordig word deur sy uitvoerende direkteur, Colin Cundill. 

NewERA het twee jaar aan navorsing bestee voordat die dagvaarding gister uitgereik is. 

In die besonderhede van hul eis maak die eisers dit duidelik dat hulle nie geld van enige bank wil hê nie, maar ’n verklarende bevel van die hooggeregshof vra waarin die handelsbanke verbied word om voort te gaan met eise teen die publiek omdat die werkwyse van die banke met geld van die publiek ongrondwetlik is. 

Dit moet dus deur die parlement hersien en reggestel word.

Een van die aspekte waaroor NewERA besonder sterk voel, is dat nie een van die banke locus standi (die reg om ’n geding te voer) in hul hofsake teen die publiek het nie, onder meer omdat handelsbanke van bates op sy boeke (soos lenings deur die publiek) kan omskakel in bemarkbare entiteite wat aan onder meer beleggers verkoop word.

Dit beteken dat die eise wat banke weens die wanbetaling van lenings teen lede van die publiek instel, onregmatig gedoen word omdat die betrokke lening nie meer die eiendom van die bank is nie, maar wel van die beleggers wat die entiteite by die bank gekoop het.

Omdat banke nie in die howe melding daarvan maak dat die betrokke lening waaroor hulle dagvaar, in werklikheid verkoop is nie, kom dit neer op bedrieglike misbruik van die regspleging wat daartoe bydra dat die publiek op groot skaal onregmatig van hul eiendom ontneem word as die bank in sy eis slaag, voer NewERA aan.

NewERA sê in die omstandighede word die publiek boonop om die bos gelei omdat banke hulle nie inlig dat hul lening aan ander instansies verkoop is nie en dat die bank dus regtens nie meer ’n eis teen hulle kan instel nie. 

Die hele stelsel waarvolgens banke met die publiek se geld werk, is eweneens onregmatig, onder meer omdat banke deur hul werkwyse kunsmatig geld skep.

Die vyf banke sal nou ’n geleentheid kry om in hofstukke op die bewerings van NewERA te antwoord. 

 

 

 

 

_________________________________________________________________________________________________________

* Disclaimer *
This email and any accompanying attachments may contain confidential and proprietary information and was meant to be read by the intended recipient(s) only. This information is private and protected by law and, accordingly, if you are not the intended recipient, you are

* requested to delete this entire communication immediately
* required to notify the sender of this e mail immediately and
* notified that any disclosure, copying or distribution of or taking any action based on this information is prohibited.

The sender does not accept any liability or responsibility for any interception, corruption, destruction, loss, late arrival or incompleteness of or tampering or interference with any of the information contained in this email (or its attachments) or for its incorrect delivery or non-delivery for whatsoever reason.

 

AO COmmunications Pty(Ltd) is a registered Telecommunications company.

 

 

Views: 17

Comments are closed for this post

Latest Activity

g***ai added 2 pages to the group rayban
Thumbnail

Comprar auténticas gafas de sol Ray-Ban a dónde ir?

Las gafas de sol de la función en la vida de la gente no sólo tiene sombra suministros funciones oculares, más a menudo, se le ha dado un vestido de cosmética, artículos de moda de la personalidad de la moda. Con la mejora del estilo de vida de la…
1 hour ago
Chrisna left a comment for Rob Mcuillan
"These are gorgeous guys. Great work. Where can we get hold of the mirrors or select from > "
20 hours ago
Chrisna and Rob Mcuillan are now contacts
20 hours ago
Rob Mcuillan posted a photo

Large shell 1200mm Driftwood By El

one of our latest creations designed by my Fiance Elizianne
yesterday
Post by lisa smith
Saturday
g***ai added 2 pages to the group rayban
Thumbnail

Deportes al aire libre, eligen las gafas de sol polarizadas profesionales

  El mar o el esquí y otros deportes al aire libre, con gafas de sol deben tener la función de bloquear la luz, por ejemplo, el revestimiento de sol polarizadas. Con el fin de filtrar el sol brilla en el agua, en tierra o nieve igual sentido…
Thursday
Chrisna is now a member of MyGenius.com
Thursday
Thabiso Lionel Madiba posted a status
"CRM Tool ready, HR Tool ready, Billing Tool ready, Websites ready, Online shops ready... empoering SME's READY cc @TheSMME #startups #RSA"
Thursday
jack malatji added a discussion to the website www.targetplus.co.za
Thumbnail

business is not for the faint hearted

It has been a long and difficult three years of my life . From start up funds to raising capital to…See More
Thursday
Website posted by jack malatji
Thumbnail

www.targetplus.co.za

Its a marketing , distribution and supply Company , There is nothing a client request and dont get…See More
Thursday
Velly Bosega and Justine den Bakker are now contacts
Wednesday
Thabiso Lionel Madiba posted a status
"Hi All Desperately looking for a no nonsense media house / marketing co. Young, vibrant, Proudly #RSA Pls inbox"
Wednesday

Members

Websites

Videos

  • Add Videos
  • View All

Photos

  • Add Photos
  • View All

Audio

Loading…

© 2013   Created by MyGenius.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service